Stok-by-paaltjie, wat ook bekend staan as ‘echalas’, word veral gebruik in die wynproduserende streke van Côte-Rôtie (Rhone) in Frankryk, Priorat in Spanje en Mösel in Duitsland. Hierdie bladskrif bevat inligting rondom hierdie oplei metode.
Read English version here